Die Bondgenote van die Mensdom, Boek Een (The Allies of Humanity I - Afrikaans Print Book)
Below are the available bulk discount rates for each individual item when you purchase a certain amount
- Buy 5 or above and get $12.00 off
*NOTE:
Due to recent events, shipping and transportation logistics have been increasingly problematic for us while delivering books from NKL to students globally.
If you are located outside the US, UK, Australia, and UAE, we recommend that you purchase the print book at a local regional book vendor closest to you (see a list of global book vendors). Alternatively, we recommend that you consider the E-book option, which comes with a PDF book typeset in the same format as the print book.
If you decide to order your books from NKL, please be aware that there may be unexpected delays and extra fees and charges due to tariffs, customs, import/export fees, and additional shipping costs by the local courier.
We apologize for the inconvenience and thank you sincerely for receiving the New Message!
-------------------------
*LET WEL:
As 'n gevolg van onlangse gebeurteniise, verskeping en vervoer logistieke word vir ons meer en meer problematies terwyl ons boeke aflewer van NKL na studente wêreldwyd.
As jy buite die VSA, UK, Australië, en UAE is, ons beveel aan dat jy die drukboek van 'n lokale regionale boekhandelaar naaste aan jou koop (sien 'n lys van globale boekhandelaars). Andersins beveel ons aan dat jy die E-boek opsie, wat saam met 'n PDF boek in dieselfde formaat as die drukboek gedruk is, bedink.
In die geval dat jy kies on jou boeke van NKL to bestel, wees asseblief bewus dat daar onverwagte vertragings en ekstra betalings en belastings kan wees as 'n gevolg van tariefs, doeane, invoer/uitvoer belastings, en addisionele verskepingsbelastinge.
Ons vra om verskoning vir die ongerief en bedank hou hartelik dat jy die Nuwe Boodskap ontvang!
Die Bondgenote van die Mensdom, Boek Een
Die Bondgenote van die Mensdom Briefings opvoer ‘n verassende nuwe openbaring oor die verborge buiteaardse Ingryping en hoe dit voordeel van menslike konflik, godsdienstige stryd en omgewings instorting neem om ‘n verdeelde mensefamilie verder te skei en beheer. Die aankoms van ingrypende kragte van buite ons wêreld op ‘n tyd van onvoorafgaande verandering verteenwoordig die grootste gebeurtenis in die mensegeskiedenis en die grootste uitdaging aan die mensdom se oorlewing en vryheid.
Hierdie grondbrekende kommunikering van ons bondgenote in die Heelal, wat nou wêreldwyd sirkuleer, opvoer ‘n diepgaande roeping vir die mensdom se sterkte en eenheid, en ons opkoming as ‘n vrye ras in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe.
Die vier volumes van die Bondgenote van die Mensdom Briefings openbaar die groot draaipunt wat die mensdom voorlê in sy ontmoeting met intelligente lewe in die Heelal en die behoefte vir die mensdom om sy eie Reëls van Inwikkeling en Etiek van Kontak te stig betreffend almal wat mag probeer om met hierdie wêreld in te wikkel beide nou en in die toekoms.
Inhoudsopgawe
Die Vier Fondamentele Vrae
Voorwoord
Nota vir Lesers
Wie is Die Bondgenote van die Mensdom?
Die Eerste Briefing: Die Buiteaardse Teenwoordigheid in die Wêreld Vandag
Die Tweede Briefing: Die Uitdaging aan Menslike Vryheid
Die Derde Briefing: 'n Groot Waarskuwing
Die Vierde Briefing: Manipulasie van Godsdienstige Tradisies en Oortuigings
Die Vyfde Briefing: Draaipunt: 'n Nuwe Belofte vir die Mensdom
Die Seste Briefing: Vrae en Antwoorde
Finale Woorde
Join the Free School of the New Message
http://www.newmessage.org/free-school
The Free School is a global community of people studying the New Message from God and sharing it with others. The School offers an environment of individual study, study partnerships, international gatherings, broadcast events and community interaction to deepen our experience of the New Message and connect us with others around the world.